Weergawe: 1
Aantal woorde: 50
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 29 Nov 2015
Ek sal jou nie kook nie,
tensy jy in die pan spring.
Ek sal jou nie vermoor nie,
tensy jy op my mes val.
Ek sal jou nie skiet nie,
tensy jy die loop in jou verhemelte af druk:
tensy ek honger is,
natuurlik,
tensy ek honger is.
12 November 2014, 07:37:06 PM
Lees ander gedigte deur shadowghost
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?