Weergawe:
Aantal woorde: 76
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 29 Aug 2007
die bloed wat val, op die sand,
die doring kroon, moes brand!
Die spies in die sy,
om vir ons te bevry,
Hy moes ly, was gekasty!
Niks, wat ons daaraan kon doen,
was gedoen, om ons te versoen,
Hy, het ons nooit verdoem!
Sy lewe, op aarde perfek,
daar was geen skandvlek,
Sy liefde, het alles bedek!
Dankie Hemelse Heer,
die duisternis, hou aan begeer,
U, bly nog steeds regeer!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.