Gedigte

Titel: Terugdeins
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek picture jou
gekwas in sand
en verf dit okergeel
met crimson lyne om
die hoekies van jou hart

ek gaan jou soek
in die korrels van ‘n ander land
die palet het deurmekaar geraak

hale lê perfek ge-ets
en wag op trane om droog te raak
te versplinter in die woestyn se wind

my kleur vir jou bly okergeel
wanneer ek my hande lig
om jou hart te verf
te swak om te onthou
so ek picture jou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar