Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hand mond sluk rooi soet,
drie kwart koud,
sirkelende gloed.

Skepper van emosies,
woorde en ego’s,
bedwelm jou logies.

Jou hart in waarheid,
gemoeds mure afgebreek,
opreg tot laaste kluit.


Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar