Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As mensereste nie meer emmersvol
op donker skouers deur die strate draf,
dan wel die vuil in jou op
en oral waar jy trap, is kak.

As die winde koud deur die plate waai,
warm, wit liggies tergend wink
en hongerpyne jou dom passies laat dans,
dan word die lewe jou emmervol.

Vergewe my dan, o Heer,
as ek hierdie kruis wil verwerp.
Laat my gloei
en helder leef.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

    deur Francis Gillieron

    Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar