Weergawe:
Aantal woorde: 58
Kere gelees: 1761
Datum gepubliseer: 17 May 2007
hulle het almal tiener puisies.
Hulle droom snags van hul ridders,
wat hul oë so laat skitter.
Hulle hou daarvan om mooi te lyk,
dat almal vir hulle kyk.
Hulle dra graag rokkies,
met hul goue lokkies.
Hulle eet graag slaai,
al is dit saai,
Want met lyfies so fraai,
wil hul graag swaai.
Lees ander gedigte deur Killer
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
(2013-05-23 07:00:00 - 2013-05-24 07:59:59 )
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

deur Christo Nel
Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!