Weergawe:
Aantal woorde: 163
Kere gelees: 1427
Datum gepubliseer: 02 Aug 2007
ons harte is elke dag iewers
ons is soms so deurmekaar
ons weet nie waar ons lewens vaar
daar by die skool dink almal ons is mal
ons moet pasop anders gaan ons val
as ons dink aan die dae
wat ons net wil kla
ons sit gewoonlik bet onder 'n boom
en vertel aan almal ons lewens droom
as ons kuier is dit 'n geraas
en dan dink ons almal ons is baas
wanneer ons in die strate loop
sal ons net klere wil koop
ons wil nooit gaan slaap
maar anders sal ons net gaap
die kinders staar ne ons
nou wil ons harte net bons
ons wil elke aand graag gaan dans
wanneer sal daar nou vir ons 'n kans
almal karing net aan ons
oor die ander by die skool wat gons
wanneer ons in die strate loop
sal ons net klere wil koop
ons wil nooit gaan slaap
maar anders sal ons net gaap
Lees ander gedigte deur bytjie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
(2013-06-19 02:00:00 - 2013-06-20 02:59:59 )
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

deur DMJR
'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.