Gedigte

Titel: Toneel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Vaalwit hare
blouselblou oë

staan straatkind
Lisa
stikkend-stukkend
op die hoek

‘n Blits verlig
haar bleek gesig

Dan skeur
die hemele
oop

Dit reën...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sjoe,goed vasgevang.Eindelik hoendervleis.
9 jaar 7 maande 2 weke 5 ure oud


Die 'toneel' goed vasgevang!
9 jaar 7 maande 2 weke 7 ure oud



Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar