Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bestaan ons
tussen volkome tonge van lewe
Growe skadu's
van die skaam haan
wat gil van more se pragdom
hoog
bo die verganklike

Brand gemoed
red ons brom laggie
vergeet seer en reen troos
soen haar hartswond

Sal ons hemel hulle anker?
ver van sukkel
hulle iets vra van mekaar

Hier kniel ek vandag
bou iemand se droom
verkwik egte worstel
rus broos nag
sy snare is ryk van gees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Agter Geslote Deure

    deur Johan Botha

    Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar