Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gaan dit ooit regtig oor ons
Oor ons welstand of wie ons is
Maak dit saak waar ons ons nou bevind
Of dalk het ek net die punt mis

Die lewe het aan beweeg sonder my en jou
Steeds sit ons en wag
Die wonde nog effens rou
Dalk sal ons eendag weer lag
maar nie nou nie

My gedagtes is donker
Dit ontwrig my geestes toestand
Meer as waarmee ek gemaklik is
Die maande het my ontgaan
Dis asof ek jou vir die eerste keer mis

Jou glimlag spook steeds by my
Moet nie stop nie
Ek hou daarvan so
Ek tel my dae met groot verwagting af

Sien Ma daar bo



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ma
Met deernis opgedra aan jou ontslape Moeder...Mooi verwoorde gedig..
5 jaar 10 maande 1 week 5 dae 8 ure oud


ma
groot verlang gedig hierdie .. mooi gepen
5 jaar 10 maande 2 weke 2 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar