Gedigte

Bladsye:
Titel: Totsiens
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

weer moes ek sê
totsiens
moes ek jou sien gaan
met onsekerheid
in jou oë

weer moes ek toekyk
hoe jy van my wegry
met hartseer in my hele wese
wou ek jou keer
maar ek moes jou laat gaan

weer moes ek ‘n traan keer
my kop laat sak
‘n moedersgebed
uit my hart vir jou smeek

weer moes ek jou vlerkie knip
jou toelaat
om die vreemde in te gaan
jou vryheid gee
my in eensaamheid agter laat.

© ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

totsiens
Tot siens is nooit lekker nie maar soos n klein duifie die nes verlaat is n kinsd wat die huis verlaat deel van die lewe
4 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud


Totsiens
diepseer gedagtes wat net n moeder sal verstaan ... puik gepen
4 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    The Road to Eden

    deur Rachelle du Bois

    Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar