Gedigte

Titel: Trane
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

trane
doodstil
almal slaap
huil in troebel oe
skree-huil klankloos
skerp snik, maag vashou huil
swygend snak na asem
liefde onbeskryflik
ewig verlore
seerste
trane



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Trane
Na die trane storm kom daar weer bedaring en geneesing vir die gemoed.
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 5 ure oud


trane
Dit klink baie seer. Goed uitgebeeld :-)
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 9 ure oud


Trane
diepseer eina wat hier vasgepen is....
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 15 ure oud


*
Ek het eenkeer iewers gelees; dat dit baie seer is wanneer daar niemand is wat kan luister nie, maar dis nog seerder as daar wel iemand is, maar hulle verstaan nie.

Hierdie gedig laat dink my daaraan.

Ek hou van die pyltjie / traan wat die woorde vorm.
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 17 ure oud


Trane
Diepseer eina hier neergepen. Die seerste huil wanneer niemand sien nie.
4 jaar 7 maande 1 week 4 dae 19 ure oud



Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar