Gedigte

Titel: treetjie
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

een
een twee
een twee drie

treetjie vir treetjie
kan ons hierdie wereld
weer heelmaak

gee net die treetjie
dalk maak dit 'n verskil
mens weet nooit



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Treetjie
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
4 jaar 10 maande 1 week 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar