Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Deur die jare het moeder my gelei, Jou sorg en liefde in my plaveer, Die lewe se glans op my agtergrond geverf, Baie trane oor my gesprinkel, Aan moeder gee ek die trofee vir beste moeder, Die moeder wat vir my die pad gewys het, Die moeder wat my gehelp het om sterk te wees, Nou verf ek op jou agtergrond n goue raam, En plaveer jou met trane van dank.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hierdie woorde sal enige moeder se hart verbly en haar laat besef dat al haar harde werk en onbaatsugtige liefde tog vrugte afgewerp het.
13 jaar 11 maande 1 week 3 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar