Weergawe: 1
Aantal woorde: 52
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Apr 2008
wil jou toemaak en omvou,
soos die soet, môre dou,
so sal ek jou vir altyd onthou,
ek kan vir ure, jou gelaat aanskou,
so pragtig, soos die hemel blou,
ek wil my lewe, saam met jou bou.
My lief, sal jy met my trou?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..