Gedigte

Titel: Tuiskoms
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is ‘n indringer plant
In hierdie droeë Vrystaat land
Stadig sterwend van die dors
Verlang ek terug na moeder’s bors

Ek verlang na ‘n plek van bekende vreemdelinge
‘n plek van heimwee en goeie herhinderinge
In daardie plek ken die son se strale
My somer liefdes verhale

Ek mis die somer donderbuie
En rondloop sonder warm truie
Jongwees dae van in reën poele plas
Dit is wat my daar anker

Geanker in my gedagtenis
Dis daardie plek waar my huis is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar