Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek tel die sterre en verstaar myself an die maan
want ek weet vanaand in die skitterende hemel is ons harte saam.

Ek mis jou streelende stem
en droom van ons belofte om saam die aarde te verken.
Jy het 'n onbekende vuur in my begin
want dis jou wie ek bemin.
'n Onbekende lied is wat ek vir jou sing
want dis uit my hart gebring.

Vanaand op ons ou plekkie
verstraar ek my an die maan
alhoewel hy jou nie by my kan neer sit nie.
So sal hierdie gedagtes seker vergaan
net behou deur vanaand se somersmaan.

Dieselfde maan wat geglimlag het toe jy my hart vir jou steel,
wat verlief is op die son wat geskyn het toe jy my vrese weg streel.
Hul vertel die storie van jou en my.
Met liefde vertel ek jou die verhaal is tog nie verby.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tussen die son en maan.
Herinneringe bly altyd soet vir die een waarvoor jy so lief is.
3 jaar 10 maande 1 week 6 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar