Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

toe oë gekloof teen krake
van ‘n berg gehaal agter die bult

ooglede gesluit
verdwaal in eie onskuld

visie vermy wysheid
‘n onskuld met die mooiste glinster ogies

soos vingerpunte elke besonderheid
waarheid voel, raak nuwe begeertes meer helder

snak oomblikke van nou geskilderde skilderye
van ‘n veronderstelde “sou”

‘n hart wat mymerig skree
om waarheid weg te gee

met ‘n stomme stem
word elke woord ‘n “twee snydende lem”

2016 - Vinkel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar