Gedigte

Titel: tweestryd
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

eerlik en opreg
getint in gitgietswart
deur aardse-strome meegesleur
gee ek my somber hart

onseker-bang maar vreesloos
dat jy hom sal vertrap
en ek dalk weer van hier af
gebroke weg sal stap...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hierdie is n groot bangwees ding... So mooi verwoord! marcie
11 jaar 1 maand 1 week 1 dag 19 ure oud


hoe mooi vertel jy jou bangwees nie, maar hoe sal jy weet, soos vlek sê. . . .
11 jaar 8 maande 3 weke 4 ure oud


Tweestryd
Hoe kon ek jou gedigte al die tyd gemis het! Dit sal nie weer gebeur nie.

11 jaar 9 maande 1 week 1 dag 15 ure oud


Ek Vlek sê: As jy nie risk nie sal jy nie weet nie.
11 jaar 9 maande 1 week 4 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar