Gedigte

Titel: Tyd 2
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tyd is n seer in die hart wat deur
homself oopgesteek word ,
Tyd is n gewas in die
brein wat deur homself
oopgebreek word ,
n ontkieming in my

Tyd is n glas bloed wyn
in my vensterbank voor die vol maan ,
die oog wat neerkyk
op my pyn terwyl tyd aan gaan ,
n wording in my
Tyd is n moordenaar wat my dood gemaak het ,
sy daad is in my ,
sy siel vloei in my bloed

En na al die tyd huil ek nog steeds my vampier-trane .
As tyd sal laat beter voel :
dit het my mag gegee .

- Cornè Etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tyd
gelukkig heel tyd ook alle wonde... baie goed gepen
5 jaar 1 maand 1 week 16 ure oud



Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar