Gedigte

Titel: Tyd om te
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tyd om te slaap en te rus
Tyd om ‘n bietjie in te sluimer
Tyd om die lewe te geniet
Tyd om lewe voluit te leef
Tyd om net myself te wees
Tyd om opgewonde te wees
Ja om uitbundig te wees
Dit is hoe die jongeling redeneer
En die dwaas ook daarby!
+++
Tyd om jou lewe te vernuwee
Met die Wese wat sê ...”Ek is...”
Hy wat net spreek en `alles luister
Tyd om by Hom uit te kom
Tyd om Bybel te lees
Ja, tyd om Psalm 23 te lees
En Johannes 3 vers 16
Tyd om dit te harte te neem
Ja om jou lewe positief te draai
Tyd om ‘n nuwe mens te word
Dit is dié tyd wat uitgekoop moet word
06/01/2016



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar