Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(na Andrew Marvel)

Op ‘n tyd sal jou skoonheid weg wees,
tyd sal die manier wat ons bestaan en is verskeur
selfs ons arbeid
sal verlore wees
in ‘n wêreld wat gedurig verander
en nou dat jy my ag in jou gedagtes
laat ons mekaar bemin in ons eie saligheid,
iets spesiaal vind in elke soen.

[Verwysing “To His Coy Mistress” deur Andrew Marvell.]



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar