Weergawe: 1
Aantal woorde: 32
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 10 Dec 2013
Tydloos
Haar almanak
van tyd en
belangrikhede het
vasgehak
by eendag,
veel’jare gelede;
al wat nog oorbly,
is net kringe verbleikte
rooi, verroes
in
bruin
en haar oë
staar,
dié dae,
leeg ...
Lees ander gedigte deur Rina Greeff
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .
(Lekker om jou hier te sien!)