Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

in tye soos die wil ek my kop laat sak
bid dat U sal ingryp in hierdie goddelose land
ons sien nie meer U liefde en gesag nie
ons voel net hoe misdaad raak aan die
wat saam met ons in hierdie land woon
en ook aan onsself is misdaad gewoon
geen veilige hawe om heen te vlug
veiligheidsmagte keer ons die rug
raak self sdeel van die bose mag
misbruik geredelik hul gesag
regeerders sing hul haatspraak uit
U alleen kan hierdie dade stuit



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar