Gedigte

Bladsye:
Titel: Ubermensch
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Siedaar, die Mens:
Homo Christos.
der Űbermensch:

Jy
met hartswondehande
wat ‘n vuis van formuliere
bal
en bloeddrome uit
‘n Jakobsklip tap

Jy
soos donderweer
wat die tempelvoorhang-
skeiding
van selfbedrogtabernakel
en werklikheidsafsterwe
skeur

Jy
is hy, sy,
waar die Ewige Lewe,
se Koninkryk
in die dood sterf
en daarme
die Heilige Vlees
verwerf.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Sirkeldans

    deur Driekie Grobler

    Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar