Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is 'n gevangenis in my eie wese,
my hart verborge in sy eie graf...

Verdroog, verdor, verlate in my ewige dood,
van my wese se siel se diepe verwyt...

Kan niemand dit hoor, my hart se kreet
van smart en pyn en donker, alleen?

Is daar verlossing buite die konkrete mure,
van my lewe se onvergete verlede?

My siel gee mee met elke dooie tree,
van 'n tronk wat sonde my gee...

Is daar verlossing, is daar ooit troos
vir die donker in my hart so broos...

Hoop ontgaan my, maar tog onthou ek;
daar's liefde buite die hoë mure, vryheid
Buite die tralies 'n lewe...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

911
Dit is goed, doen so voort!
8 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar