Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Uit ‘n lewe van goddeloosheid het God my geroep
en alhoewel die Satan my net armoedig wil maak
bly ek ‘n kind van die ewige koning
en Sy lof sal ek uitskreeu en sing.
Selfs as ek met tye wanhoop voel,
asof my hele wêreld uit mekaar uit val
beheer Hy steeds in Sy wysheid elke ding
en leef Hy diep binne in my hart.
Elke dag neem Hy die grootste sorg
as hy vooruit loop op my lewe se pad.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar