Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die laaste druppels woorde
le ek kaal voor jou neer

Selfs die spinnedraaitjie geluk
wat tergend aan my hart bly ruk

Dit als in blattante naaktheid aan jou uitgelap
En met jou stilreply het ek my hart vertrap.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar