Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Here, spuug tog weer in die stof
en smeer klei aan my oë.
Ek wil nie langer ʼn blinde bedelaar wees nie.
Stuur my na die badwater van Silóam
dat ek nie langer in die nag wandel nie -
maar die lig kan sien!

© C. Potgieter 2013-05-27



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lig
Ek wil graag saamstem met Karmenaadjie. Dit is absoluut puik gedoen Charmain. Woordkrag in min woorde!
6 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud


*
Ek lief hierdie beeld wat jy gebruik het! So mooi en effektief vir dit wat jy wil se!
6 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 3 ure oud


Lig
Amen hierop Charmain, ons almal het nodig om soms weer opnuut die lig te aanskou, mooi geskryf :)
6 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 17 ure oud


lig
As Hy die lig vir ons voet en die lamp vir ons pad is, hoe kan ons struikel? Mooi neergepen
6 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 18 ure oud


Lig
Amen
6 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 20 ure oud


Lig
Werklik goed gedoen Charmain....vir my is dit soos wanneer mens bid dat jou denke vernuwe sal word..
6 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 4 ure oud


Lig
Seker een van die mooiste verootmoedigendste versugting wat ek nog gelees het
6 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 4 ure oud


Blind

'n Dors, en soeke na God, wat hy alreeds 2000 jaar gelede in jou lewe waar gemaak het.

Pagtig Charmain.

Ons het voorwaar meer geestelike verse soos hierdie een, op Woes nodig.
6 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

    deur stefan s

    Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar