Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

No 2 - in die Trilogie vir die liefde

Ek haat jou
- haat jou terug
Jy is so boring
Wel, jou boude is vet
Maar -
Ek lief jou
ek lief jou
is al wat ons oor het.

Belofte gehoorsaam,
Till death do us part
Verdra en verduur
eentonige maat
foltering van
gekose bestaan.
Die ewigheid,
stink sokkies
die skuld,
en die taan
van 'n liefdesvlam,
lankal gedaan.

In ritme met lewe
later die besef
Al uitkoms
is voorwaards
Till death will us part.
- padkaart roete
op 'n gekose lewe



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar