Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

hier moet ek nou slaap
met twee kussings langs mekaar
en ek het net een kop

middernag kom kruip
my seuntjie in langs my
en ek weet ek is nie

al een nie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Geskenk
Besonder mooi.
7 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 17 ure oud


Goed gedoen!
al een .. alleen. Baie mooi
7 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


Mooi geskryf met min woorde
7 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 18 ure oud


....
Die simplisiteit van hierdie vers maak dit ongelooflik kragtig ! Ek dink dis werklik besonders.

groete
Ammie Moon
7 jaar 7 maande 3 weke 6 dae oud


Geskenk
Baie mooi! Hierdie paar reëltjies voel vir my soos die slothoofstuk van 'n lang storie.
7 jaar 7 maande 3 weke 6 dae 2 ure oud


Al een
Hou van jou woordspeling.
Mooi geskryf
7 jaar 7 maande 3 weke 6 dae 3 ure oud


Pappa
En vir hom is dit die beste lekkerte...om te weet sy Pappa is daar vir hom!
7 jaar 7 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar