Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Kleine dorpie Valkenburg

Waar grotte dwaal
Wegkruip op groter skaal

By die murasie van die 12de eeu se kasteel
Ons twee saam, jare terug, kan ek my verbeel

Koningklike paleis wat uit die ashoop verrys
Is pilare sigbaar en wandel paadjies
waar verliefdes ure lank saam kan spandeer

By die Berkelpoort het ek geweet dat ek by jou hoort
Daar waar ons voetspore verander in liefdes akorde


Ons dorpie Valkenburg.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek teken jou prentjie na, so in my gedagte deur jou woorde. pragtig, vriendin.
a
.
11 jaar 4 maande 1 week 1 dag 9 ure oud


Ek vrek oor Geografies gemotiveerde gedigte. So asof dit 'n 'vir altyd' aan die skrywe verleen. Op padkaarte en die onsigbare voetspore in Memory Lane.

Baie mooi.

KK

11 jaar 4 maande 1 week 1 dag 14 ure oud


pragtig
11 jaar 4 maande 1 week 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    MAMMON

    deur Piet Schoombie

    Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar