Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek is vry, werklik vry
my oë is volledig toe
ek is in die land van heimwee
elke keer, oor en oor

ek voel asof ek teen aan die sterre raak
omhels deur 'n prag volmaan

ek is in die palms van jou heimwee
ek sluit aan met oneindigheid

ek is in die land van amandla
my hart klop met jou tempo, jou ritme

jou gesig sien ek helder voor my oë
ons is een, een met mekaar
ai tog, ek maak my oë nou oop
die donderse sneeu val buite

ek omsingel myself van kop tot toon
in warm helder herinneringe
die geure, die reuke, die verdraagsaamheid
die land van ubuntu.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar