Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Van jou eerste jaar, toe jy verjaar,
wou ek, met jou baljaar,
maar ek was nog nie daar!

Ek was êrens, iewers, nog alleen,
ons, was nog van mekaar vervreem,
het nog gekleef, aan geeneen!

Nou volwasse, met baie tasse,
nou die hoekom’s, waarom’s en as’se,
hoekom, is daar soveel moerasse?

My Blom, hoekom my hart vermom?
vir ander, is dit ‘n ingewikkelde som,
die vleesige punt tik, soos ‘n tyd bom!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtig geskryf!!! Ek het dit geniet.

Dankie,
Chantelle
13 jaar 6 maande 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar