Gedigte

Bladsye:
Titel: Vandag
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag wil ek net lééf
sonder sorge
sonder vrees -
ek wil net daar wees 
vir elkeen wat my lewe
mooier maak,
elke vriend, vriendin
en my enigste lewensmaat
Ek wil saam met ma onthou,
my kinders vashou
en saam lag en baljaar

want daar is soveel vryheid
- in dankbaarheid -
dankie, Heer,
vir nog ʼn jaar!

© C. Potgieter 2013-09-19



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Baie dankie julle. Dit het verjaar gister en daarom die versie. Baie dankie vir die kommentaar!
6 jaar 5 maande 4 dae 14 ure oud


Dit is...
hoe geluk lyk, ja.
6 jaar 5 maande 4 dae 18 ure oud


Geluk
As dit jou verjaarsdag is? Dit sal wonderlik wees as ons almal elke dag sò kan lewe soos in jou vandag gedig...
6 jaar 5 maande 4 dae 19 ure oud


Veels geluk
Al is dit nie noodwendig 'n verjaarsdag nie (of dog?), is so 'n geboortsdag heerlik.

Elke dag as dit kan.
6 jaar 5 maande 5 dae 10 ure oud


.
vol dankbaarheid geskryf.
lekker ritme.
6 jaar 5 maande 5 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Liewe Ma - van Bart I

    deur Bart

    Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar