Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek bereik die einde van nog 'n reis
Ek trek aan my helder , wit katoen rok, blaas my hare droog

Ek het al telling verloor van hoeveel reise geëindig het
Maar vandag sal ek my Ma se Pêrels dra

Toe ek ontvange was in 'n versteekte seegrot , met boesmantekeninge op die mure
My moeder se pêrels was so bleek soos Mongolië vroue se velle , tot daardie dag

Toe het hulle die bloed van die grot skilderye ingesuig en Afrika geproe
En het rooi-pienk gedraai soos die dag toe ek gebore is, soos 'n stuk van my placenta

Die Sangoma het vir Mamma vertel dat my pad sou soos 'n doolhof wees
Maar ek sou altyd terug veg , het hy gesê.

Vandag sal ek Mamma se Pêrels dra
Wat haar Ma ook gedra het, maar sal nooit my dogter s’n wees nie

Vandag sal ekke Mamma se pêrels dra want daar is 'n onoorkomelike muur voor my
En my siel is 'n diep donker groen see, tot waar my pêrels sal terugkeer


For Ronelle Pinard



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar