Gedigte

Titel: Vasgevang
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tussen witgekalkte mure is jy vasgevang, alleen
Jare se soeke na uitkoms, maar jy kan nêrens heen
Jou gedaante verskyn wanneer die donker swaar raak
Jy loop vooroor geboë, vloerplanke wat liggies kraak
Almal wat jou in wit mis sien,
Is skrikkerig, want net miskien raak jy dan kwaad
en spoeg hul met die vure haat wat uit jou oë praat
Rus is nie vir jou beskore,
Jou siel hier in hierdie huis verlore
Tot in ewigheid sal jy hier dwaal,
of sal iemand jou siel kom haal?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

goeie werk.
9 jaar 7 maande 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar