Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanaand wil ek in jou manlikheid verdwaal
tot jy wilderik jou weg met my wil vind

…Jy die onafskeidbare

More wil ek jou lyf ritmies met myne bind
tot jy my onbeheersd verslind

…Jy die onbereikbare

Gister vi jou atlantis beskryf
gedog ek het jou die liefde daar gewys

…maar jys die onverkrygbare



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lief
Vir my lief,
vermy lief
lief vir my.
Vir my liefde.
Onvermydelike liefde.
Mooi gedig ek hou daarvan. Ek hou van jou woordspel, dit laat mens dink.
13 jaar 1 maand 1 week 5 dae oud



RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar