Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met 'n intrinsieke asem
tug die donderweer die by
Op 'n wit muur reflekteer alle gras
want honde en katte vernietig alle voogdy

Wild, versrkik en deurmekaar slaan 'n mot
-al nader aan die droom
Gebore uit 'n nuwe tronk
en gedood in die skurwe soom

Wind en yster saamgesmelt
fluit 'n nuwe onskuldige blou melodie
Die wyste is die leegheid in die lug
tog
klap Voëls darem beter as dìe

en dus, verdof die skoonheid



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar