Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vergeet van die dae . . . wanneer als verkeerd gaan,
Onthou bo is n pragtige hemelruim. . .
Vergeet van die hartseer, en die pyn
Onthou . . . buite is lifelike sonskyn!
Vergeet van die neerlaag . . .
En begin die oorwinnings tel!
Vergeet van al die foute. . .
Dis die einddoel wat tel!
Vergeet van rampe en ellende. . .
Dis geluk wat als oorkom!
Vergeet van die eensaam dae. . .
En wardeur elke vriendelike glimlag!
Soek in die verlede al swat goed is,
Jou gemoed sal alle storms dan uit woed!
Vergeet van al die mislukkings,
More is n nuwe dag!
Maar moet nooit ophou droom ,
Dit laat jou onthou van elke nuwe more!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vergeet...
...En waardeer elke glimlag
Vreugde en vrede
Lê vir elk om die hoek en wag.
Jy doen dit regtig inspirerend, mooi.
9 jaar 9 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


=)
great werk gelewer.
9 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 1 uur oud


die weervoorspelling
pragtig positief en inspirerend
9 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar