Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op die hoek van die straat
Het die meisie gepraat

Sy't vertel van sy oë, en sy hande
Sy't beskryf die gly van sy vingers oor kitaarsnare

Tot 'n dag anngebreek het
Wat hy hierdie meisie vergeet het

Groener weivelde het geroep
Hy het geantwoord

Sy was verpletter
Haar geween was soos 'n hadida se gekwetter

Toe kom haar ridder
In'n rooi motor

Plat op die aarde
Aantreklik soos 'n filmster

Haar hart het hy gesteel
En nou kan sy weer geluk met hom deel

Die kitaar kêrel was nou vergete
Die mooi man, nou in haar hede



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die kitaar kerel
en so vind sy geluk!! Mooi gepen
6 jaar 1 maand 3 weke 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar