Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Spesiale gedig skryf ek net vir jou vandag
want vandag het die liewe Heer jou met nog 'n nuwe jaar gespaar

Kersies wit en kersies rooi brand op jou verjaardag koek
blaas nog 'n keer en maak 'n wens (ek hoop dit is vir my)

Nog 'n jaar is verby en mag Hy jou seën met nog veel jare
Elke soen sê, ek is lief vir jou en mag al jou dae wat kom gelukkig wees saam met my tot ons nog 'n kersie moet kry

Nog 'n jaar en nog 'n kersie beteken jy is vry en lewe

Wees soos 'n vlinder en vlieg hoog wees soos die son en brand jou naam in 'n boom

Wees net jy want vandag is jy nog 'n jaar ouer nog 'n jaar wyser en die belangrikste jy is saam met my so sal dit wees tot die dood ons skei


Geniet jou 36ste verjaardag my lief



Spaar Geld op Versekering


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons Premium+ lede

Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar