Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nog 'n jaar is verby
en ek moet bely
als het reggekom
net so voor sonsopkoms

Ons vriendskap het gehou
al was dit deur 'n tawwe knou
vandag oorskry julle die grootmens grens
vinnig maak nog 'n groot wens

Dit is sekerlik 'n lekker gevoel
wat jy so aan jou lyf voel
dis net eenkeer 'n jaar
wat mens so lekker kan baljaar

Gebruik elke dag
en moenie vir dit wag
maak soos jy smaak
en vat die wense raak

Vandag op hierdie wonderlike dag
wens ek julle 'n gelukkige versjaarsdag
mag al jul wense word waar
en God jul beskerm teen alle gevaar



Kommentaar

Verjaarsdagwense

So 'n pragtige gebaar! Namens almal wat verjaar en gelees het: Baie danki!
1 jaar 5 maande 3 weke oud


Verjaarsdagwense
"Vandag op hierdie wonderlike dag
wens ek julle 'n gelukkige versjaarsdag
mag al jul wense word waar
en God jul beskerm teen alle gevaar"

Mooi wense!
1 jaar 10 maande 1 week 3 dae 1 uur oud


=)
Dankie vir die mooi gedig.. ek sal dit sommer vat vir my verjaardag wens.. al is dit neutraal geskryf.
1 jaar 11 maande 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons Premium+ lede

Van ons ander lede

Meeste gelees in die laaste 24uur
(2013-05-23 21:00:00 - 2013-05-24 21:59:59 )

Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar