Gedigte

Titel: Verkiesing
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stem reg!
26 Oktober 1988

Die plakkate pryk weer bo mekaar
van paal en boom word jy gestaar,
Met oë wat pleit, “stem vir my beleid”.

‘n Beleid wat klinkklaar sê,
waar witvel in die toekoms lê.
‘n Swartvel in blankgebied,
word deur al wat party is ”nou verbied”.

Op die oog af lyk dit waar.
Dit maak nie saak by wie jy skaar.
Want elkeen beloof dieself,
of moet ek dieper in die “boodskap“ delf?

So pasop maar, boertjie waar jy stem,
jy kan dalk net die toekoms rem.
Oopgebied vir al wat leef,
dit laat my in my sokkies beef.

Hoe kan ons dan die toekoms weet,
sal ons dit aan stemme meet?

Deur Gum-Gum









Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wel gum-gum goei gedig met woorde beskryf die stryd waardeur ons jong mense gaan om besluite vir hul toekoms te moet maak. wie weet wat more wag als le tog in ons vader se hand.
13 jaar 4 maande 1 week 2 dae 10 ure oud



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar