Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

VERKIESING 6 Mei 199?
Ons moet weer stem.
HNP, KP, NP, PFP en nog meer!

Verwarde jongman wil weet.
Pa, waar moet ek dan stem?
Wie is op die regte weg,
of is almal ewe sleg?

Die een plakkaat pryk bo die ander.
Elk sê hul wil die land verander.
Wie weet? Wie kan my sê,
waar ek na 6 Mei staan?

Kan ek bly of moet ek gaan?
my blanke vel wil ek behou.
Die NP sê ag bog met jou,
vir wat wil jy nie ondertrou?

Pa sê:-
Dis dan waarvoor KP staan,
tot na 6 Mei di’s soos ek verstaan.

PFP sê boet jy weet nog niks!
Ons is lankal op dieselfde bus.

HNP sê ons kan jou help
al is dit ook met brut geweld!

Pa waar moet ek dan stem?
Ag ek weet nie seun!
Vra jou ma!





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar