Gedigte

Titel: Verlange
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kaalvoet deur die strate
My hand was in joune vas
Ligvoets oor die bruggie
Na waar jul huis eens was
maanlig soene op die nat gras en
‘n drukkie voor die deur
‘n laaste groet voor ek moes gaan
Ek ruik jou steeds in elke geur



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

verlange
baie dankies vir die mooi kommentaar julle :)
luv
Elizabeth
5 jaar 9 maande 2 weke 4 dae 19 ure oud


Hmmmm
Ek hou van die een..
Goed gedoen, dink ekke.
5 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 19 ure oud


verlange
so mooi en nostalgies gepen.. puik stukkie werk hier
5 jaar 9 maande 3 weke 12 ure oud


Verlange
Dis pragtig Elizabeth :)
5 jaar 9 maande 3 weke 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar