Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gedagtegange, dag-drome, fantastiek,
n Afdraai–pad na n nuwe uniek.
Huimwee, verlange, n liefdes rubiek,
n Hunkering na Jou; die een; my musiek.

My hart ge-grafeer, slegs een naam
Jy loskop, bou-oog, spontane verstaan
Jou hart is die een, wat ek beaam
Sal jy my asseblief ontgaan...

Worstelling - n innege versoek
Nagmerrie van Jou soete besoek
Kop draai - romtomtalie, n gesoek
Ek bid vir n geslote boek.

Na waters waar rus is – herhaal in my kop.
Bevryding van Jou – dit is wat Ek roep.
Nuwe begin – omgedop, Ek top.
Weg van Jou en jou invloed.

Gedagtegange, dag-drome, finominaal
n Afdraai – pad na n nuwe gebied
Huimwee, verlange, reeds betaal
n Hunkering na My nuwe gebod...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-)
"My hart ge-grafeer, slegs een naam"
... so mooi
9 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar