Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wee, o volk wat nou lê in die kuil

Jy wat uit Egipte uit het gevlug
Wat later Europa het verlaat
Jy wat in Afrika kom skuil
Geluister toe Hy praat

Jy’t jou God weer hier kom soek
Gekry
Saam met Hom getrek, geveg, jouself bevry
Deur ‘n rivier van bloed te bely

Jy’t jou God weer hier kom los
Verloor
Nie meer nodig ge-ag
Meer gedink aan aardse prag

Jy’t Mammon weer hier kom soek
Gekry
Sy volgelinge beny
Die gelofte uit jou hart bevry

Wee, o volk wat bly lê in die kuil



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

verlate volk
wat n sterk gedig, pragtig en raak
9 jaar 1 week 6 dae 14 ure oud


Knap gedaan!
9 jaar 9 maande 2 weke 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar