Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos ʼn pasgebore
hondjie in die hok
rondkruip
kop bewend soos hy
die omgewing
met sy snorbaarde
verken

Nes
ʼn
v
l i e
Ë
r
deur
die
wind
meegesleur
word;

so
verlore
was
ek.

Ek is dood,
sonder doel,
nikswerd,
maar
my vriend?

Ek het lewe gevind
en die doel tot
my bestaan

in
die Vader
se
ha
nd.



Spaar Geld op Versekering


Van ons Premium+ lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar