Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dertig kilogram het sy verloor
en sommer 30 jaar ook, volgens haar
skielik is die ou tannie weer `n tiener
met modes wat almal stom laat staar
Kyk sy ooit in die spieël?
Is sy siniel?
Maak haar asseblief weer vet?
Hierdie skraal ou tannie is geen prêt
As sy my ma was glo my vry
Het ek haar sovêr moontlik vermy
Bloos en bloos, hierdie hupse vrou
het haar waardes verloor, voer haar vet, gou!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar